Hierdie is 'n lys van kabinette van Israel.[1]
Die kabinet van Israel, Hebreeus: ממשלת ישראל - Memshelet Yisrael) is die uitvoerende mag en bestaan uit die eerste minister, ministers en adjunk-ministers, wat dikwels ook 'n lid van die Knesset (die wetgewende mag) is. Die Israelse kabinette word amptelik aangedui met 'n nummer, byvoorbeeld die huidige Bennett-Lapid-kabinet is amptelik die Ses en dertigste regering van Israel of die 36ste regering van Israel.